Unpublished

1. Vouchers will expire 31 March 2019. 2. Vouchers are valid in South Africa only. 3. Vouchers may not be used together with any promotion, sale or special offer. 4. Valid against regular priced merchandise only. 5. Vouchers cannot be used to purchase airtime, data, gift cards or to pay your account. 6. Vouchers cannot be used to purchase cellular products (handsets) laptops, printers, digital devices, gaming consoles, software or gaming accessories. 7. Physical or SMS vouchers must be produced in store to qualify. 8. Vouchers are not valid for purchases online. 9. Only one voucher may be redeemed per transaction. 10. Vouchers may only be redeemed once. 11. No change will be given against any discount vouchers. 12. Vouchers cannot be exchanged for cash equivalent. 13. Vouchers may not be used on returned items. 14. Vouchers are in English to facilitate ease of use at tills. 15. You will require a Thank U card in order to redeem this offer. Activation of new cards available to cash and credit customers in store.

Afslagbewyse Bepalings en Voorwaardes

1.Afslagbewyse is geldig tot 31 Maart 2019. 2.Afslagbewyse is slegs geldig in Suid-Afrika. 3.Afslagbewyse kan slegs gebruik word saam met ‘n geldige Thank U-kaart. 4.Afslagbewyse mag nie saam met ‘n ander promosie of spesiale aanbieding gebruik word nie. 5.Afslagbewyse kan slegs gebruik word vir items wat normaal geprys is. 6.Afslagbewyse kan nie gebruik word vir die aankoop van lugtyd, data, geskenkbewyse of vir die betaling van jou rekening nie. 7.Afslagbewyse moet in die winkel getoon word om vir die afslag te kwalifiseer. 8.Slegs een afslagbewys per transaksie is toelaatbaar. 9.Elke afslagbewys mag slegs een maal gebruik word. 10.Geen kleingeld sal teen enige afslagbewys uitbetaal word nie. 11.Afslagbewyse kan nie ingeruil word vir kontant nie. 12.Afslagbewyse kon nie vir aanlyn-aankope gebruik word nie. 13.Afslagbewyse kan nie vir items wat terugbesorg word aan die winkel gebruik word nie. 14.Afslagbewyse is nie geldig wanneer selfone,skootrekenaars, drukkers, digitale toestelle, videospeletjie-sagteware,-hardeware of –bykomstighede aangekoop word nie. Afslagbewyse is in Engels op versoek van Edcon.